Soet Sonde

  • Soet Sonde Mix 'n Match Boks van 6
    New

    Groot Mix ’n Match Boks

    R320,00
    Kies 6 van jou gunsteling geure en skep ’n unieke kombinasie wat net vir jou gemaak is.   Jou boks. Jou smaak. Jou soete sonde.  Nie seker wat om te bestel?  Kyk gerus deur ons spyskaart.
  • Soet Sonde Mix 'n Match Boks van 4
    New

    Medium Mix ’n Match Boks

    R220,00
    Kies 4 van jou gunsteling geure en skep ’n unieke kombinasie wat net vir jou gemaak is.   Jou boks. Jou smaak. Jou soete sonde.  Nie seker wat om te bestel?  Kyk gerus deur ons spyskaart.
  • Soet Sonde Mix 'n Match Boks van 3
    New

    Klein Mix ’n Match Boks

    R170,00
    Kies 3 van jou gunsteling geure en skep ’n unieke kombinasie wat net vir jou gemaak is.   Jou boks. Jou smaak. Jou soete sonde.  Nie seker wat om te bestel?  Kyk gerus deur ons spyskaart.
  • Mystery Box - 6
    New

    Mystery Box – 6

    R320,00
    Hou jy van verrassings? Die Mystery Box is ’n kans om jou dag op te kikker! Kies ’n boks grootte (3, 4 of 6 items), en dan vat ons dit van daar af…Jy sal geen idee hê wat binne wag nie, maar jy kan verseker wees dit gaan hemels lekker wees. Elke boks is ’n unieke verrassing, perfek vir avontuur-soekers en vir almal wat hou van ’n lekker “ooooh!”-moment wanneer hulle oopmaak.
  • Mystery Box - 4
    New

    Mystery Box – 4

  • Mystery Box - 3
    New

    Mystery Box – 3

Filter by price
Shopping cart close