Soet Sonde

Availability: In Stock

Soet Lammetjie

Soet Lammetjie Koekie Stafie, Sag, soet en vol Kinder-sjokolade en witsjokoladeskyfies… ’n onskuldige bederf met ’n stout kant wat jou direk in versoeking lei.

Gewig: Ongeveer 160g per blokkie

👉 Allergie & Bestandele Informasie

Category: Tag:

Description

Soet Lammetjie Koekie Stafie – “Soet en onskuldig… of so lyk dit.”
Moenie dat die naam jou flous nie — hierdie lammetjie het ’n stout kant. ’n Taai koekdeegbasis vol romerige Kinder-sjokolade stukkies en sagte witsjokoladeskyfies maak hom soet, sag en onweerstaanbaar. Net een happie en jy sal besef… die Soet Lammetjie is hier om jou direk in nagereg-versoeking te lei

Gewig: Ongeveer 160g per blokkie

Soet Lammetjie Cookie Dough Bar – “Sweet and innocent… or so it seems.”
Don’t be fooled by the name — this little lamb has a naughty streak. A gooey cookie dough base packed with dreamy Kinder chocolate pieces and creamy white chocolate chips, it’s soft, sweet, and oh-so tempting. One bite and you’ll realise… the Soet Lammetjie isn’t here to play nice — it’s here to lead you straight into dessert temptation.

Weight: Approx. 160g per block

Additional information

Qty

1, 3, 6

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Soet Lammetjie”
Shopping cart close