Soet Sonde

Smeltmuis

R55,00

Vier skandelike klewerige lae pret: taai sjokolade-chip koekiedeeg, smeltende Dairy Milk sjokolade, geroosterde malvalekkers en ’n sondige fudgy brownie laag. Hierdie Smelt Muis is morsig, verleidelik en pure bederf op steroids.

Gewig: Ongeveer 210g per blokkie

👉 Allergie & Bestandele Informasie

 

- +
Category: Tag:
Guaranteed Safe Checkout

Hierdie sjokoladesondebok is dik en ongelooflik lekker!
Vier lae van skandalige verleiding wat jou wilskrag se gat gaan skop. Dit begin met goudbruin sjokolade-chip koekiedeeg wat smeek om geëet te word. Dan ‘ dik laag van warm, smeltende Rolos – die soort wat altyd eerste verdwyn. Daarna ‘ rol ’n fudgy, donker brownie kombers van verbode genot. En laastens? ’n Laag krakerige Oreos vir drama en daai finale oh-nee-ek-kan-nie-ophou-nie oomblik. Die Dikbek Dassie is gulsig, skandelik lekker en sal jou na die tyd laat soebat om vergifnis.

Gewig: Ongeveer 210g per blokkie

It’s a sinful little hoarder of pleasure.
Four outrageously decadent layers built to ruin your self-control: it begins with a golden, chewy chocolate chip cookie dough base, then hides a scandalous stash of molten Rolos – the kind that always vanish mysteriously. Next, a dark, fudgy brownie layer rolls in like forbidden velvet, and as the final tease? A provocative crunch of Oreos on top, bringing drama, danger, and explicit delight. This Dikbek Dassie is greedy, deliciously defiant and afterwards make you beg for forgiveness.

Weight: Approx. 210g per block

Shopping Cart
Scroll to Top