Soet Sonde

Blondies

Soet Sonde se

Blondies

Blondies is die ligter, goue sussie van brownies.  Minder kakao, meer botter, vanielje en daardie warm, karamelagtige geur wat jou kombuis laat ruik soos huis. By Soet Sonde word ons blondies gemaak met premium bestanddele wat ’n sagte, klam tekstuur en ’n soet maar gebalanseerde smaak lewer. Hulle is ryk sonder om oorweldigend te wees, en perfek vir dié wat hou van iets soet, romerig en troosvol. Elke blondie is sag in die middel, effens chewy aan die kante, en absoluut onweerstaanbaar – veral saam met ’n koppie koffie.

Hier is die blondies waarvan jy tans kan kies.

Shopping Cart
Scroll to Top