Soet Sonde

Availability: In Stock

Mystery Box – 3

R170,00

Hou jy van verrassings? Die Mystery Box is ’n kans om jou dag op te kikker! Kies ’n boks grootte (3, 4 of 6 items), en dan vat ons dit van daar af…
Jy sal geen idee hê wat binne wag nie, maar jy kan verseker wees dit gaan hemels lekker wees. Elke boks is ’n unieke verrassing, perfek vir avontuur-soekers en vir almal wat hou van ’n lekker “ooooh!”-moment wanneer hulle oopmaak.

Product total
Options total
Grand total
Category: Tag:

Description

Hou jy van verrassings? Die Mystery Box is ’n kans om jou dag op te kikker! Kies ’n boks grootte (3, 4 of 6 items), en dan vat ons dit van daar af…
Jy sal geen idee hê wat binne wag nie, maar jy kan verseker wees dit gaan hemels lekker wees. Elke boks is ’n unieke verrassing, perfek vir avontuur-soekers en vir almal wat hou van ’n lekker “ooooh!”-moment wanneer hulle oopmaak.

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Mystery Box – 3”
Mystery Box - 3
You're viewing: Mystery Box – 3 R170,00
Select options
Shopping cart close