Soet Sonde

Availability: In Stock

Medium Mix ’n Match Boks

R220,00

Kies 4 van jou gunsteling geure en skep ’n unieke kombinasie wat net vir jou gemaak is.   Jou boks. Jou smaak. Jou soete sonde.  Nie seker wat om te bestel?  Kyk gerus deur ons spyskaart.

Product total
Options total
Grand total
Category: Tag:

Description

Met die medium Mix ’n Match Box kan jy jou perfekte bederf boks bou! Kies tussen 4 van jou gunsteling geure en skep ’n unieke kombinasie wat net vir jou gemaak is. Dis die lekkerste manier om nuwe geure te probeer, ou gunstelinge te herbesoek of iemand spesiaal te verras.

Koekiestafies:

Brookies:

Blondies:

 

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Medium Mix ’n Match Boks”
Soet Sonde Mix 'n Match Boks van 4
You're viewing: Medium Mix ’n Match Boks R220,00
Select options
Shopping cart close