Soet Sonde

Availability: In Stock

Krummelmonstertjie

’n Sagte blondie vol witsjokolade, Oreos en sjokolade chips, met mini koekies binne en sjokolade chaos bo-op. Dis morsig, mal en verslawend — dié monstertjie is hier vir maksimum bederf!

Gewig: Ongeveer 160g per blokkie

👉 Allergie & Bestandele Informasie

Category: Tag:

Description

Hierdie monster klop nie – hy breek deur soos ’n soet stormloop.
Onder is daar ’n blou monster blondie wat smeul van melksjokolade stukkies en Oreo-krummels — en dis net die begin van die chaos. In die middel wag mini choc chip koekies jou in soos stoute bederf-bommetjies. En bo-op? ’n Krummel-rewolusie van koekie-stukkies, nog Oreos en sjokolade stukkies wat jou wilskrag uit mekaar trek. Dis wild, dis woes, en dis heeltemal buite beheer. Krummelmonstertjie vra nie – hy oordonder jou selfbeheersing en steel jou hart… saam met al jou servette.

Gewig: Ongeveer 160g per blokkie

This little monster doesn’t knock. It devours.
It starts with a gooey, blue monster blondie base stuffed with melty milk chocolate chips and crushed Oreos — already a delicious disaster. But wait… in the centre? A sneaky stash of mini choc chip cookies lying in wait like sweet little landmines. And the top? A full-blown cookie riot with chocolate chips, cookie shards, and more Oreos raining down like sweet destruction. It’s wild, it’s wicked, it’s wonderfully unhinged. Krummelmonstertjie doesn’t play nice — it crumbles your willpower, steals your heart and leaves you licking your fingers with zero regrets.

Weight: Approx. 160g per block

Additional information

Qty

1, 3, 6

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Krummelmonstertjie”
Shopping cart close