Description
Hierdie sjokoladesondebok is dik en ongelooflik lekker!
Vier lae van skandalige verleiding wat jou wilskrag se gat gaan skop. Dit begin met goudbruin sjokolade-chip koekiedeeg wat smeek om geΓ«et te word. Dan ‘ dik laag van warm, smeltende Rolos – die soort wat altyd eerste verdwyn. Daarna ‘ rol βn fudgy, donker brownie kombers van verbode genot. En laastens? βn Laag krakerige Oreos vir drama en daai finale oh-nee-ek-kan-nie-ophou-nie oomblik. Die Dikbek Dassie is gulsig, skandelik lekker en sal jou na die tyd laat soebat om vergifnis.
Gewig: Ongeveer 210g per blokkie
Itβs a sinful little hoarder of pleasure.
Four outrageously decadent layers built to ruin your self-control: it begins with a golden, chewy chocolate chip cookie dough base, then hides a scandalous stash of molten Rolos – the kind that always vanish mysteriously. Next, a dark, fudgy brownie layer rolls in like forbidden velvet, and as the final tease? A provocative crunch of Oreos on top, bringing drama, danger, and explicit delight. This Dikbek Dassie is greedy, deliciously defiant and afterwards make you beg for forgiveness.
Weight: Approx. 210g per block







Reviews
There are no reviews yet.