Blitsige Bok Koekie Stafie – “Vinnig om te versoek… vinniger om weg te wees.”
Hierdie bokkie is nie net vinnig nie — hy’s gevaarlik lekker. ’n Taai koekdeegbasis vol ryk Bar One-stukkies en romerige melksjokoladeskyfies, met ’n weelderige Nutella-koekdeegmiddel wat soos soet weerlig tref. Voor jy jou oë uitvee, is hy weg… maar moenie bekommer nie, ons sal niks sê nie.
Gewig: Ongeveer 160g per blokkie
Blitsige Bok Cookie Dough Bar – “Quick to tempt… quicker to disappear.”
This little bokkie isn’t just fast — it’s downright dangerous. A gooey cookie dough base crammed with rich Bar One chunks and melty milk chocolate chips, with a luscious Nutella cookie dough middle layer that hits like sweet lightning. Before you know it, you’ll have “accidentally” finished the whole thing… but don’t worry, we won’t tell.
Weight: Approx. 160g per block






