Soet Sonde

Availability: In Stock

Roomwelpie

Roomwelpie Koekie Stafie, Taai koekiedeeg is vol romerige Milkybar-stukkies en gladde witsjokoladeskyfies — ’n dromerige kombinasie wat op jou tong spin voordat dit jou wilskrag aanval. Jy kán probeer om te weerstaan… maar hoekom sou jy?

Gewig: Ongeveer 160g per blokkie

👉 Allergie & Bestandele Informasie

Category: Tag:

Description

’n Volle soet-aanval met horings.
Hierdie welpie mag dalk sag en oulik lyk, maar een happie en jy besef hy’s ’n roofdier in die wêreld van soet versoeking. Ons taai koekdeeg is vol romerige Milkybar-stukkies en gladde witsjokoladeskyfies — ’n dromerige kombinasie wat op jou tong spin voordat dit jou wilskrag aanval. Jy kán probeer om te weerstaan… maar hoekom sou jy?

Gewig: Ongeveer 160g per blokkie

It’s a full-throttle sweet stampede.
This little cub may look soft and cuddly, but one bite and you’ll realise it’s a predator in the world of sweet temptation. Our gooey cookie dough is loaded with silky Milkybar chunks and smooth white chocolate chips — a creamy dream that purrs on your tongue before pouncing on your willpower. You can try to resist… but why would you?

Weight: Approx. 160g per block

Additional information

Qty

1, 3, 6

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Roomwelpie”
Shopping cart close