Kan nie net een kies nie? Met die Mix ’n Match Box kan jy jou perfekte bederf box bou! Kies tussen 3, 4 of 6 van jou gunsteling geure en skep ’n unieke kombinasie wat net vir jou gemaak is. Dis die lekkerste manier om nuwe geure te probeer, ou gunstelinge te herbesoek of iemand spesiaal te verras. Jou boks. Jou smaak. Jou soete sonde.
Can’t choose just one? With the Mix ’n Match Box, you get to build your perfect treat box! Choose 3, 4, or 6 of your favourite flavours and create a unique combination made just for you. It’s the most delicious way to try new flavours, revisit old favourites, or spoil someone special.
Your box. Your taste. Your sweet indulgence.


