Soet Sonde

Availability: In Stock

Karamel Konyntjie Droom

Soet, sag en skelm: sjokolade-chip koekiedeeg, ‘n dik laag smeltende Caramellos en ’n gladde brownie bo-op. Dis dromerig, stout en gevaarlik lekker – net een happie en jy sal in ‘n liefdes-affêre met die stout konyntjie wees.

Gewig: Ongeveer 210g per blokkie

👉 Allergie & Bestandele Informasie

Category: Tag:

Description

Hierdie konyntjie hop nie – hy verlei jou stadig, met elke laag.
Eers trek hy jou nader met ’n goudbruin laag taai sjokolade-chip koekiedeeg, dan smelt hy jou wilskrag met ’n skandelige dik laag Dairy Milk Caramello – warm, sag, en vreeslik versoekend. En net wanneer jy dink jou wilskrag is sterk genoeg om “nee” te sê, vou hy jou toe in ’n fluweelagtige brownie wat gladder is as jou eks se verskonings. Hierdie Karamel Konyntjie Droom is ’n volronde liefdes-affêre. Net een happie, en jy’s skoon verlief op ’n konyntjie wat glad nie onskuldig is nie.

Gewig: Ongeveer 210g per blokkie

This bunny doesn’t hop. It struts straight into temptation.
First, it lures you in with a golden bed of chewy chocolate chip cookie dough, then seduces you with a scandalously thick layer of molten Dairy Milk Caramello. And just when you think you’ve got the willpower to say “no”, it wraps you in a rich, fudgy brownie top that’s smoother than your ex’s excuses. This Karamel Konyntjie Droom is a full-blown love affair. One bite and you’ll be whispering sweet nothings to a bunny that’s anything but innocent.

Weight: Approx. 210g per block

Additional information

Qty

1, 3, 6

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Karamel Konyntjie Droom”
Shopping cart close