Swartskapie Koekie Stafie – “Elke familie het een… die heerlike rebel.”
Hier’s die swartskapie wat jy rêrig wil hê by elke gesinsbyeenkoms. ’n Taai koekdeeglaag vol groot stukke Oreo’s en romerige melksjokoladeskyfies — die soort soet skandaal waaroor almal praat. Donker, dekadent en net stout genoeg om jou te laat glimlag… dis bewys dat die Swartskapie altyd die lekkerste moeilikheid veroorsaak.
Gewig: Ongeveer 160g per blokkie
Swartskapie Cookie Dough Bar – “Every family’s got one… the delicious rebel.”
This is the black sheep you actually want at every family gathering. Our gooey cookie dough base is crammed with generous Oreo chunks and melty milk chocolate chips — the kind of sweet scandal that has everyone talking. Dark, decadent, and just the right amount of trouble, it’s proof that being the Swartskapie can taste dangerously good.
Weight: Approx. 160g per block





