Soet Sonde

Availability: In Stock

Kinder Nutty Kanarie

Vier sondige lae van genot: taai sjokolade-chip koekiedeeg, ’n smeulende laag Nutella, gesmelte Kinder Bueno wat verlei, en ’n fudgy brownie-top wat alles afrond. Neuterig, stout, en hemels lekker β€” een happie en jy bely jou soet sondes met ’n glimlag.

Gewig: Ongeveer 210g per blokkie

πŸ‘‰ Allergie & Bestandele Informasie

Category: Tag:

Description

Hierdie is nie net ‘n lekkerny nie – dis ’n verleidelike oortreding.
Vier lae van pure wellus wat jou stout sal laat voel. Dit begin met ’n sondig taai sjokolade-chip koekiebasis, bedek met ’n fluweelsagte lagie Nutella wat eintlik onwettig behoort te wees. Kinder Bueno-blokkies word verleidelik ingesmelt en laaste, ’n donker, fudgy brownie-top wat alles toemaak soos ’n kombers van sjokolade-sonde. Dis sag. Dis strelend op die tong en die duiwel sal heeltyd in jou oor fluister “Vat nog een.” Hierdie Kinder Nutty Kanarie is sag, luuks, losbandig, skandelik lekker en die sjokoladestoutgat op jou skouer sal heeltyd fluister “Vat nog een.

Gewig: Ongeveer 210g per blokkie

This isn’t just a sweet treat – it’s delicious debauchery.
Four dangerously seductive layers stacked like a secret rendezvous you know you shouldn’t enjoy – but oh, you will. It starts with a wickedly chewy chocolate chip cookie base, smothered in a luscious spread of Nutella so smooth it ought to be illegal. Then come the molten Kinder Bueno pieces – soft, melty, and whispering promises you can’t resist. And to crown this sinful masterpiece? A dark, fudgy brownie top, blanketing it all in velvety, chocolate-rich indulgence. It’s indulgent. It’s lawless. It’s shamelessly seductive. The sweet sinner on your shoulder says, “Just one more.

Weight: Approx. 210g per block

Additional information

Hoeveel

1, 3, 6

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Kinder Nutty Kanarie”
Shopping cart close